Petrol prys waarskuwing – Prys van olie kan tot $70,00 styg weens toenemende spanning tussen VSA en Iran na Iran se magtigste generaals uitgehaal is

Matriekklas van 2019 gaan sukkel om werk te vind – SA se Jeug werkloosheidsyfer het in derde kwartaal van 2019 tot 58,2% gestyg

Padongelukke Fonds sukkel om miljarde rande uitstaande skuld te betaal – dit is net nog ‘n SBE wat onder die ANC se bewind in duie stort

R136 miljoen geplunder by KZN-munisipaliteit wat deur IVP-party beheer word

12 Weermaglede wat gearresteer is vir die verdwyning van R4-aanvalsgewere is vry op waarskuwing

Demokratiese Alliansie: 38,9% is die ‘werklike’ matriekslaagsyfer vir 2019 en nie die beweerde 81,3%

Nog Meer Ongerapporteerde Moorde. Is moord nou so alledaags en saai dat hoofstroommedia dit nie eens dek? Te veel moeite om te rapporteer, of is dit net nie winsgewend in die “massamark” nie?

Een uit elke tien kinders in SA moes verlede jaar soms honger gaan slaap

Stinkende bruin water loop uit krane in Parys as gevolg van baie jare se swak onderhoud en verwaarlosing deur die onbekwame ANC-regime

Hou die kragopwekkers, kerse en paraffien lampies maar byderhand – Fase 6 beurtkrag lê en loer weer vir ons weens tegniese probleme by kragsentrales

HOEKOM swyg president Ramaphosa oor plaasmoorde? Daar is geen twyfel dat sy nuwe rol as voorsitter van die Afrika-unie enigiets sal verander

Nog Twee Moorde Op Wit Mans In SA. Niks Is In Die Hoofstroom Media Genoem