Die jaarlikse Nampo-uitstalling vind weer vandag plaas op die Nampo plaas net buite Bothaville op die Orkney pad.
Jaarliks besoek derduisende boere en ander belangstellendes hierdie grootste landbouvenster in die land, waar die nuutste en indrukwekkende landbou tegnologie uitgestal word.
Die afgelope jare het die uitstallings groter en meer geword en vanjaar is geen uitsondering nie.
Ten spyte van die koue front, sal duisende mense deur die hekke stroom van vandag, 15 Mei 2018 tot en met Vrydag, 18 Mei 2018.
Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Bothaville??
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!