Die SONA-toespraak weerspieël die waarheid van die saak – Ramaphosa, die EFF en die Bantoe het hul kans vermors. Na ‘n kwarteeu leef die Bantoe nog in die verlede en herskryf dit voortdurend, wyl hulle die land nog verder agteruit neem. Kom ons kyk nou na die werklikheid en wat die ANC en Mandela se #TheAfricanWay vir ons gebring het…
Die eerste indruk is van ‘n sirkus, waar rooi geklede laggende narre, met vreugde speel en die res van die sirkus hinder om aan die gang te kom. Tweedens was daar ‘n duidelike gevoel van ‘n Matriekdans of prom, in die hele affêre, met ‘n paar baie infantiele kinders in kostuums met te veel geld om te spandeer, wat rolspeel, om hulself, en mekaar te probeer beïndruk. Net die meeste van hulle het nooit eens Matriek behaal nie! Daar was beslis geen gevoel van ‘n plegtige weerspieëling van ‘n diep bankrot land in ‘n krisis nie.
Hierdie mense gee net nie om oor al die verskillende krisissituasies waarmee ons te doene het nie. Daarom was Ramaphosa sterk op die kodespraak en die skep van narratiewe. Hy het ook, soos elke jaar, die verhaal dertig jaar gelede gaan haal met die vrylating van Nelson Mandela. Gaan SONA elke jaar ‘n revisionistiese geskiedenislesing wees? Gaan ons nie nou oor die huidige situasie praat nie, maak nie saak van die regte geskiedenis nie?
Die waarheid is, objektief gesproke, die vrylating van Nelson Mandela het die volgende ingelui:
#TheAfricanWay, ‘n Afrosentriese, swart fascistiese werklikheid met die onbevoegde aasvoëls wat als plunder en stroop wat winsgewend is.
Mandela het ‘n land begin wat geen waarneembare waardes het nie, waar mense net vullis langs ‘n openbare vullisdrom gooi.
Mandela het die tirannie van die meerderheid ingelui, waar die meerderheid se stemme die misdadigers aan bewind hou, en nuwe kriminele partye soos die EFF skep.
Mandela het die totale aanslag op die minderhede van die land ingelui en hul waardesisteem en geskiedenis.
Die vrylating van Mandela het die totale ineenstorting van elke staatsinstelling ingelui, soos Eskom wat eens met die beste ter wêreld vergelyk kon word.
Ja, dit was Mandela wat dit alles ingelui het, omdat die skrywers van die Grondwet gedink het dat hy ‘n god is en die Grondwet op so ‘n manier geskryf het dat dit een man alle mag sou gee. Mag wat toe beland het by iemand soos Zuma en sy tsotsi’s. Terloops Tsotsi’s wat nog daar is.
Praat ons dan nie hieroor nie? Na die Matriekbal-sirkus tema gaan die werklikheid vandag terugkom in:
Die realiteit van staatsdepartemente, instellings en munisipaliteite wat bankrot is en inmekaar stort.
Daar is verlede week die werklikheid rapporteer dat slegs 18 munisipaliteite in die land nie heeltemal disfunksioneel is nie.
Vandag begin die werklikheid dat mense beroof, verkrag en vermoor word deur onbekampte misdadigers.
Die werklikheid van water en kragonderbrekings.
Die werklikheid is dat rioolstelsels ‘n reuse stink veroorsaak waar mense moet leef en rioolwater wat na riviere stroom.
Die realiteit van onbevoegde dienste in hospitale, en ‘n paar baie onvriendelike en onversorgde swart verpleegkundiges wat in die omgewing sit en klets wyl hulle pasiënte hulp nodig het.
Ramaphosa en liberale bemagtigers in die media, moet die valse vertelling laat vaar en praat oor hoe Suid-Afrika verander is in ‘n vuil sh*thole sonder enige oënskynlike waardestelsels. Gesels oor hoe die ANC staatskaping ingestel het as ‘n beleidsinstrument en hoe die land bloot voor ons oë geplunder word. Gesels oor hoe ons alreeds ‘n gevange is en dus ‘n mislukte staat is.
O wag … miskien is dit ons en ons verwagtinge wat in la la land is …
Lees ook: Ramaphosa verdoesel ernstige probleme van SA, onder andere plaasmoorde, by Afrika Konferensie