Ons Weet U Het NIE die SONA-Sirkus Gekyk nie, So Ons Het, en ‘n “Mad Hatters-Teeparty in La La Land” Gesien, Waar Onsin Regeer!

Vergeet Die SONA Sirkus Waar Aasdiere Hul Gulsigheid Probeer Wettig, Hier is Die SOBS: Staat van Ons Boere Staatsrede Volgens TLU!

Cyril se wittebrood dae is verby – politikusse en sakeleiers raak nou frustreer oor leë beloftes en tempo van grondhervorming

Ramaphose voor stok gebring: VF Plus wys pres. Ramaphosa op sy ontkenning van probleme soos plaasmoorde en redes vir ekonomiese agteruitgang

Ramaphosa wil utopie skep met ’n onrealistiese aksieplan – aksieplan nie net onrealisties maar ook waarskynlik destruktief

Ramaphosa stel teleur met eerste staatsrede na verkiesing – ANC beloof alweer dinge wat nie haalbaar is nie

Vakbonde verwerp Ramaphosa se Eskom-divisieplan aangesien dit niks anders is as privatisering via die agterdeur nie en sal lei tot massa-werkloosheid oor groot gebiede

REGEER DIE ROOI KABOUTER NOU DIE LAND?

EFF pers DA af oor grondonteiening sonder vergoeding

Grondonteiening sonder vergoeding werp skadu oor Staatsrede

Staatsrede uitgestel, begin van Zuma se einde?

Die Parliment word weer omskep in ‘n sirkus oor die Staatsrede vir volgende week Donderdag