Glad nie iets om op trots te wees! – SA het derderangse weermag. Soldate is swak opgelei – Slaankrag is gelykstaande aan wat dit was in 1930

Talle kopers loop bloutjie na fop inligting gebruik is om klante te lok na winkels op Swart Vrydag – Is jy een van hulle?

Die SAL-staking kos R52 miljoen per dag, met bankrotskaprekord kan dit die einde van die SEB beteken

Ag nee, nie al weer! -Paniek, woede omdat Unisa-eksamens weer gekompromiseer is

SA wat grootste goud produsent van wêreld was, sukkel om kop bo water te hou na goudbedryf struikel weens onwettige myners

Sasol verloor 44% van waarde – hoofde verplig om te bedank na omstrede Lake Charles Chemicals Project

Bill Gates, die rykste man in die wêreld, besoek SA met die doel om hulp aan die arm swart mense van die land te verleen, maar geen hulp vir die arm Afrikaners nie.

Korrupte amptenare van NSFAS steel studente se geld en beroof jong Suid-Afrikaners van hul geleenthede op ’n beter lewe

SA vrou aangekla vir dwelmhandel na sy 528 gram heroine probeer versteek het in haar vagina

SA gevangenisse is 37% oorbevolk weens stygende misdaadsyfer

China belê miljoene in SA – Suid-Afrika is nie te koop nie. Hierdie land kan aan niemand uitverkoop word!

TLU SA reageer skerp oor swartes se opstoking en rassehaat wat tydens xenofobiese geweld teen witmense in SA aangevuur word