1,813 Plunderaars wat in ANC Geweld in Hegtenis Geneem is Veroorsaak Skerp Styging van Covid in Tronke!

SA gevangenisse is 37% oorbevolk weens stygende misdaadsyfer

Tronke in SA is erg oorbevolk – slegs 118 572 gevangenisse kan gehuisves word alhoewel daar 162 875 aangehou word

Twee verhoor afwagtende prisoniers ontsnap by die Hoë Hof in Johannesburg – ontsnapping met samewerking van beamptes word nie uitgesluit