SA gevangenisse is 37% oorbevolk weens stygende misdaadsyfer

Die Afrika-manier! As jy nie kan kry wat jy wil hê, toi-toi net! Onwelvoeglike studente versper ingange na die Nelson Mandela-universiteit met bande en puin

Tog sien die ANC-regime dit nie as ’n krisis! – Toename en brutaliteit van plaasaanvalle in SA styg 60% tussen 1999- 2019 

Suid-Afrikaners vra dat die doodstraf teruggebring moet word ná die vrystelling van vanjaar se misdaadstatistiek, maar sal dit werklik die ideale oplossing wees om misdaad in te bekamp?