Afrikaans is op 14 Augustus 146 Jaar Oud, Ironies Ook die Laaste Dag vir Kommentaar op Tweede Konsep-Weergawe van Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid

Chinese Kommunistiese Party Beveel Studente om “Godsdienstige, Antagonistiese en Oorsese Boeke” op te Spoor in ‘n “Nuwe Kulturele Rewolusie”!

Anti Wit, Anti Christen en Anti Manlik Aanvalle Groei Wêreldwyd! Blanke en Gelowige Seuns Skaam en Geskok na Hulle as Onderdrukkers by Verstek Beledig is!

Nie Blankes Vlug SA Ook – Vise-kanselier van Wits Verlaat Pos en Suid Afrika vir Engeland. Adam Habib Noem Druk van Korrupte Elites wat Voorkeur vir Hul Kinders Eis as Rede!

Universiteit studente se studies word belemmer deur lede van die “Fees must fall” beweging

Universiteite en die nuwe SA – Bandelose optrede van “voorheen benadeelde groepe” vernietig tersiêre inrigtings regoor die land vir gratis onderrig

Gewelddadige studente saai amok oor registrasiegeld – geboue word weer aan die brand gesteek by Universiteit van KZN!

Stellenbosch Universiteit word uitgekryt as ’n rassistiese instelling na voorheen benadeelde groepe links en regs valse beskuldigings rondslinger

ANC-regime blaas miljoene rande op studente om geneeskunde in Kuba te studeer – Kostes beloop meer as dubbel die bedrag wat dit in SA sou kos

Ag nee, nie al weer! -Paniek, woede omdat Unisa-eksamens weer gekompromiseer is

Korrupte amptenare van NSFAS steel studente se geld en beroof jong Suid-Afrikaners van hul geleenthede op ’n beter lewe

Nie een enkele student van vyf universiteite, insluitend UK en Wits, slaag hul chirurgie-eksamen