Ses Gewapende Plaasaanvallers Dwing Werkers om Boer en Vrou uit Huis te Lok, om op Hulle te Skiet!

Lys name van slagoffers van Suid-Afrikaanse volksmoord vir Desember 2019. Blootgestel deur die kwaadwillige nalatigheid van ‘n anti-blanke regime en die massa media!

Brutale plaasaanval in Hartbeespoort, man vasgebind, erg geslaan en oor afgekap

Plaasaanval, man ná brutale aanranding in hospitaal opgeneem na onbekende aantal aanvallers op hul toesak, Mpumalanga

Plaasaanval: Bejaarde egpaar gewelddadig deur 7 gewapende barbare aangeval

Aanvallers wat gewapen was met pangas en vuurwapens kom hul Moses tee tydens mislukte moordtog, een word doodgeskiet

Plaasaanvallers martel slagoffers tydens aanval, word gebrand met strykyster en kookwater

Wit lewens maak nie saak! Boer beswyk aan beserings na brutale aanval waar booswigte hom dwing om gif te drink – polisie reken dit is nie amptelike plaasmoord

Boshof plaasmoord – bejaarde boer en vrou sterf wrede dood na barbaarse plaasaanvallers hul martel en vermoor

Gee die oom ’n Bells! Bejaarde man wat met kookwater gemartel is tydens aanval op hoewe in Kameeldrift skiet rower dood

Gekondisioneerde volk? Moorde op blanke boere word toegesmeer, meerderheid van blankes is onbewus van gruwelike aanvalle waar die wreedste denkbare metodes toegepas is om mense te dood

Nog ’n grusame plaasmoord geskied in SA – Man dood ná piksteel-aanval by Nigel, Gauteng – verbrande lyk op toneel gevind