Universiteit studente se studies word belemmer deur lede van die “Fees must fall” beweging

Ramaphosa verdoesel ernstige probleme van SA, onder andere plaasmoorde, by Afrika Konferensie

Korona virus versprei dramaties – Hoe lank nog voordat dit Suid-Afrika gaan bereik en is die ANC-regime in staat om dit hok te slaan??

Trek solank die kragopwekker nader en haal uit daai kerse, kanse is groot vir beurtkrag vanaand

Gewelddadige studente saai amok oor registrasiegeld – geboue word weer aan die brand gesteek by Universiteit van KZN!

Misdaad in SA: ‘Dit is buite beheer en ons staar ‘n volskaalse oorlog’ in die gesig – gemiddeld 57 moorde kom elke dag voor

Bankrot nasionale lugreddery kry ‘n reddingsboei van R3,5 miljard van die ontwikkelingsbank wat ten volle deur die ANC-regime besit word

Omstrede LUR vir Onderwys in Gauteng minag weer die regte van Afrikaanstalige gemeenskappe – Lesufi het nou Gekombineerde Skool in Cullinan in sy visier en wil nou onderrig in Afrikaans af skaf

Plaasaanval: Slagoffer met serp verwurg en geslagsdele met skerp voorwerp gekap, Bapsfontein

Kry SA nog kernkrag sentrales en sal dit veilig wees in die hande van ’n Derdewêreldse land regeer deur die ANC-regime?

SAL krisis word ANC nagmerrie – Geen bank instelling wil R2miljard leen vir bankrot staatsbeheerde entiteit

Departement van Gesondheid: Eise vir mediese nalatigheid styg in 2019 tot meer as R104 miljard weens swak mediese dienste in staat sektor