Mango se Vlugte Tydelik Gegrond Vanaf 1 Mei na ANC Regering Sloer Met Reddingsboei Uitbetaal!

RSG: Radio Sonder Geld! Die Liberale Utopia se Skrik Wakker Oomblik het Aangebreek! ANC en Sosialisme is NIE Afrikaans Goedgesind nie!

Bankrot nasionale lugreddery kry ‘n reddingsboei van R3,5 miljard van die ontwikkelingsbank wat ten volle deur die ANC-regime besit word

59 Miljard reddingsboei so pas aan sukkelende Eskom toegestaan

Bankrot SABC kry R2,1 miljard reddingsboei om wanbestuur voort te sit, uitvoerende hoof ontvang buitensporige bedrag van R3,9 miljoen vir 9 maande se werk

Bankrot Eskom vra vir nog ’n regering reddingsboei weens skuld bo R450 miljard styg

Nog ‘n SBE sink! Bankrot Denel vra ANC-regime vir kontantinspuiting van R2,8 miljard na hul sukkel om salarisse en vergoeding aan personeel uit te betaal

SA staar graderings krisis in gesis weens ANC-beheerde Eskom se tamaaie skuld van meer as R440 miljard – Hoe gaan Ramaphosa die probleem te oorbrug sonder om openbare fondse te misbruik?

ANC-regime gaan nog geld van Piet Publiek in die bodemlose put van Eskom ingooi, bedrae onbekend

SABC ’n sinkende skip in ‘n gety van skuld –  Kort R3,2 miljard reddingsboei van regering om voort te bestaan

SAL se vlerke finaal geknip? – Soek R4 miljard reddingsboei om te oorleef en gaan sonder twyfel belastingbetalers se geld uit die staatskas opslurp

Wankelende lugredery onder ANC beheer verkeer glo onder uiters moeilike finansiële omstandighede en gaan nou gered word deur handelsbanke – Kom nou daarvan as korrupsie en onbevoegdheid feesvier in die geledere