SAL krisis word ANC nagmerrie – Geen bank instelling wil R2miljard leen vir bankrot staatsbeheerde entiteit

Die staatsbeheerde Landbank word die eerste SBE wat na rommel afgegradeer is

Alexkor, SA staatsbeheerde diamantmyn onderneming kort dringend ’n reddingsboei om met sy mynbedrywighede voort te gaan

Padongelukke Fonds sukkel om miljarde rande uitstaande skuld te betaal – dit is net nog ‘n SBE wat onder die ANC se bewind in duie stort

Brics Bank leen bankrot Eskom ‘R6 miljard’ vir battery-stelsel – Sal die SBE ooit die lening kan terugbetaal en wat gebeur indien hy nie in staat is om dit te doen?

Staatsbeheerde busonderneming soek kontantinspuiting van R350 miljoen om staande te bly

Denel se reuse- kontrak van miljarde Rande word gestop na dispuut oor inspeksie ontstaan – Hoe lank gaan die sukkelende SEB nog staande bly?

Parasitale SBE, Prasa ook bankrot? – Eskom dreig om kragtoevoer van treine af te sny weens wanbetaling

Onreëlmatige uitgawes van ANC-beheerde entiteite styg tot R61,3 miljard – net ’n dom belegger uit buiteland sal belê in SA

ANC-regime is vrot van skuld, binnelandse skuldlas beloop meer as R7 miljard en dit alles vir SBE reddingsboeie

Nog ‘n SBE sink! Bankrot Denel vra ANC-regime vir kontantinspuiting van R2,8 miljard na hul sukkel om salarisse en vergoeding aan personeel uit te betaal