Wapenvervaardiger Denel stilweg kontrak ter waarde van R6,3 miljard losgeslaan vir uitvoer van wapentuig

Nog ‘n SBE sink! Bankrot Denel vra ANC-regime vir kontantinspuiting van R2,8 miljard na hul sukkel om salarisse en vergoeding aan personeel uit te betaal

Sal die sinkende skip gered kan word? – Denel se agteruitgegaan word toegeskryf aan politieke aanstellings wat gemaak is waar onbevoegde mense in sleutel posisies geplaas is wat geen kennis dra van die wapen bedryf, nou het die staatsentiteit ’n nuwe Hoof Uitvoerende Beampte

Denel erken beurs toekenning van R1,1 miljoen aan Supra Mahumapelo se seun was verkeerd

Geen wonder die Staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel, ondervind tans geldelike probleme en staar bankrotskap in gesig- Hoof van finansies word in pad gesteek na hy glo skuldig bevind is aan bedrog en onregmatige aanwending van fondse

ANC-regime is soos ‘n bodemlose put wat geld verorber, enigste verskil is dat dit net groter en dieper is

Omstrede wapenvervaardiger Denel is besig om te vou