Wits Universiteit wil eiendom wat geskenk is van Britse mynmagnaat verkwansel aan Johannesburgse stadsraad om armlastige studente te help – mens kan maar net wonder of dit blanke studente ook insluit?

Buitensporige uitgawes wat belastingbetaler tap! -Stadsraad van Johannesburg oorweeg ‘n tender aansoek van R1,2 miljard vir ‘n vloot voertuie

Nog ‘n terroris word vereer,die slag is dit die moeder van buiteband teregstellings Winnie Mandela wat weg stap met toekening, vryheid van Johannesburg

ANC-regime is soos ‘n bodemlose put wat geld verorber, enigste verskil is dat dit net groter en dieper is