#Kakfontein Winnie se Tuisdorp van Brandfort Nou ‘n Klassieke Commie Sh*thole! Inwoner se Eiendom met Rioolwater Oorstroom, Maar Munisipale Bestuurders Weier om te Help – te Besig Met Korrupsie?

Die ANC poep en kreun om van ons vlag ontslae te raak, maar ons sê:- ‘BAN’ die ANC vlag !! Dit bring pynlike herinneringe aan terroriste aanvalle op burgerlikes. ‘BAN’ DIE ANC VLAG !!!

Winnie se plek huisves skurke – Daar het dadels gekom dat woonplek van ontslape terroriste ondersteuner gou gerestoureer gaan word nadat R3 miljoen bewillig is vir projek

ANC-regime voel na dertig jaar steeds skuldig vir dade van hul kaders – Huis van Stompie se ma word opgeknap

Nog ‘n terroris word vereer,die slag is dit die moeder van buiteband teregstellings Winnie Mandela wat weg stap met toekening, vryheid van Johannesburg

Standbeeld van Paul Kruger gaan dalk vervang word met die van veroordeelde misdadiger, Winnie Mandela

Eers was dit Jan Smuts Lughawe nou Kaapstad

NOU…OF LATER,PATRICIA?

Jan Publiek gaan die koste van die uitspattige begrafnis van Winnie betaal