ANC Vat R9 Biljoen van PRASA om vir e-Tol te Betaal! Sonder Remme, Selfone, Radio’s, Wagte, SAPD of Geld, het die PRASA-trein Ontspoor, Maar ANC Aasvoëls Plunder Nog die Wrak!

ANC-regime se multi miljard Rand water projek in Bosveld lewer geen enkele druppel water

Grootste en besigste polisiestasie in Vrystaat in haglike toestand – Weereens ’n bewys dat die huidige regering nie die infrastruktuur van die land in stand hou

Denel se reuse- kontrak van miljarde Rande word gestop na dispuut oor inspeksie ontstaan – Hoe lank gaan die sukkelende SEB nog staande bly?

Wapenvervaardiger Denel stilweg kontrak ter waarde van R6,3 miljard losgeslaan vir uitvoer van wapentuig

R500 miljoen se tender oor nuwe brandweerwaens in die hof nadat daar nie aan korrekte tenderprosedure voldoen is – Meer as helfte van Johannesburg se brandweerstasies het steeds geen brandweerwaens

Sukkelende Eskom loop bloutjie – hof verbied 3 jaar lange kontrak van R350 miljoen vir aankoop van smeermiddels

Transnet wil R2,5 miljard Gupta kontrak behou nadat Hooggeregshof beveel het kontrak gekanselleer moet word – Wonder water gunsies en gawetjies is op die spel hierso?

ANC president bou swak rekord weens talle kere wat hy uitgevang waar hy waarheid verdraai nou weier Ramaphosa om kontrak te toon tussen sy seun en Bosasa – Iewers is ’n slang in die gras

Bankrotskap vier die bo-toon: Dwase besluit deur omstrede munisipale bestuurder stuur op ’n groot ramp af, kan dit toegeskryf word aan korrupsie of onbevoegdheid om besluite oordeelkundig te maak?

Ramaphosa sweer nou hoog en laag dat hy geen kontrak het met Bosasa, die omvang van president se leuens word net al groter

Buitensporige uitgawes wat belastingbetaler tap! -Stadsraad van Johannesburg oorweeg ‘n tender aansoek van R1,2 miljard vir ‘n vloot voertuie