Omstrede OB bevind Cyril het gelieg vir parlement oor R500,000 betaling van Bosasa

ANC president bou swak rekord weens talle kere wat hy uitgevang waar hy waarheid verdraai nou weier Ramaphosa om kontrak te toon tussen sy seun en Bosasa – Iewers is ’n slang in die gras

Cyril so bietjie in die sop in die Parlement oor sy seun, is dit ‘n tweede Zuma geval?