Openbare Beskermer en ConCourt Speel Met Woorde Wyl Ramaphosa sy CR17 Bankstate Wegsteek!

Wat Steek Cyril Weg? Sy CR17 Veldtog se Bankrekords bly Verseël ná Uitspraak in die Hooggeregshof in Pretoria

Eedsverklaring van Vermiste Fluitjieblaser Beweer Ramaphosa se CR17-veldtog het Regter Zondo R5 Miljoen Kontant Gegee en NDZ-personeel Omgekoop!

Zuma en Ramaphosa Skandale Bewys Politisering van die Openbare Beskermer en Konstitusionele Hof!

Cyril Hoor Vandag of sy CR17 Verkiesingsveldtog Befondsing Wettig was

Bosasa Weer in die Nuus vir Verkeerde Redes! Voormalige Beamptes in Hof vir Korrupsie en Geldwassery!

Sukkelende Ramaphosa Gebruik ANC Korrupsie om sy eie Korrupte Posisie te Red! Gangster ACE, NDZ & SAKP Verloor Eerste Rondte!

Agrizzi wat getuig het oor Staatskaping en bewerings van korrupsie, omkopery en tender bedrog, het nog steeds die valbyl bokant sy kop en gaan onderwerp word aan kruis ondervraging

Top advokaat wat verbind word met Ramaphosa se CR17-veldtog, is na bewering dood en daar word geglo dat sy afsterwe geheim gehou is – hy is dieselfde dag begrawe volgens Joodse rituele

“Onaantasbare” uitvoerende hoof van BOSASA sterf in ‘n motorongeluk – lang arm van gereg kon hom nie aanraak, maar hy kon nie weg vlug van doodsengel

Omstrede OB bevind Cyril het gelieg vir parlement oor R500,000 betaling van Bosasa

Die gekonkel teen Cyril, as hy nie oppas nie kan ‘n paar van sy ‘eie goeie vriende’ ‘n Judas op hom trek, WIE kan Cyril se draadjie kort knip