Cyril Hoor Vandag of sy CR17 Verkiesingsveldtog Befondsing Wettig was

Hooggeregshof in Gauteng sê Rassisme is Wettig! ANC Kan COVID-19 Noodhulp Slegs aan BSEB Besighede Toeken! Solidariteit Gaan Appèl by Konstitusionele Hof…

Trump Vat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) aan wat te “China-gesentreerd” is en Als Verkeerd Gedoen het oor die Chinese Virus COVID19!

Staatsbeheerde busonderneming soek kontantinspuiting van R350 miljoen om staande te bly

Fondse wat vir Prasa geallokeer is, gaan nou gebruik word om mislukte Sanral e-tol stelsel te befonds

Skenkers vir ANC verkiesing – Vir die wat nie weet nie, maatskappye soos Sanlam, Angelo American, MTN befonds die regerende party

Skenkings aan politieke partye moet voortaan openbaar gemaak word na ondertekening van die Wet op die Befondsing van Politieke Party – Of die deursigtigheid egter onreëlmatighede in die toekoms aan bande gaan lê en veelparty-demokrasie bevorder, sal nog moet gesien word

Stadion in Kaapstad wat vir 2010 Fifa sokker beker gebou is, staan grootliks onbenut en is ‘n las op die belastingbetalers en bankrot munisipaliteite

Bankrot SA wil Afrika Sokker Beker Toernooi in 2019 aanbied – Gaan belastingbetalers die geld skenk vir die duur toernooi?

Kaapstad wil R4 miljard leen om sy kapitaal projekte te befonds

Invloed van Zuma en Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite te sink – Denel sukkel om salarissse te betaal

ANC-regime se beoogde grondonteiening sonder vergoeding kan veroorsaak dat Landbank R41 miljard verloor