Jacob Zuma tot 15 Maande Tronkstraf Gevonnis deur Hoogste hof in SA, Maar hy Lag nog!

Na R 1 Miljard met min Resultate, wil Raymond Zondo Die Zondo Staatskaping Slenter WEER Verleng!

Iqbal Sharma in Hegtenis Geneem! Ondersoekdirektoraat Lê Beslag op R520 Miljoen Gupta Bates, Insluitend Luukse Eiendomme in Johannesburg en Kaapstad!

“Jy Kan nie die Ekonomie Transformeer Sonder Witmonopoliekapitaal nie” – Fikile Mbalula aan EFF en ANC RET Faksie “pseudo-sosialiste”!

Leuens, Leuens en nog Leuens: Zondo Kommissie Skyn Lig op Finansiering van Gigaba se Huisverbeterings

VIDEO: Wie Hou Mag in SA? ‘n Skaduwee Regering Wat deur die ANC se Bevelraad en Polisie Bestuur Word – SA se eie CCP?

Likwidasie van Gupta maatskappy, Oakbay weer op tafel

Die bankrot Gupta-myn in Mpumalanga is aan ’n swart Suid-Afrikaanse myngroep verkoop

Groot sanksies op Guptas opgelê deur VSA tesourie wat die broers se sakebedrywighede ernstig inkort, om nie te praat van die moontlikheid van tronk vir die SA staatsgreep

Die korrupte ANC-regime gee waardevolle Sandton-eiendom aan die Guptas, steel die hernuwingsgeld van Alexandra

Openbare Beskermer het geld van Guptas ontvang, maar ontken dat sy korrup is

Die bekende skrywer, Jacques Pauw, wat opslae gemaak het met sy boek ‘The President’s Keepers: Those Keeping Zuma in Power and out of Prison’ takel nou die Gupta-broers wat betrek word by geldwassery vir internasionale dwelmbase