ANC MISLUK! Eerste Plig van Regering is om Burgers te Beskerm! Man Doodgesteek in Huisinval maar Brandweer nie eens Gepla nie!

Iqbal Sharma in Hegtenis Geneem! Ondersoekdirektoraat Lê Beslag op R520 Miljoen Gupta Bates, Insluitend Luukse Eiendomme in Johannesburg en Kaapstad!

Verdedigingsmagte is Onnodig in Sosialiste se Oop Grense Wêreld: SANW se Enigste Funksie is om Mediese Fondse aan die 70% van sy Lede met MIV / Vigs te Gee!

Tyd om die SANW na die SA Welsyn te Herdoop? Dit is Maar net een Groot Kaderontplooiing Slenter!

Slaggate, die Internasionale Simbool van Sosialisme, Vermoor ook Onskuldige Mense! Die ANC se Doelbewuste, Kwaadwillige Nalatigheid en Onbevoegdheid hou aan Doodmaak…

VIDEO: Malema Lieg vir Trump: “Geen Wit Plaasmoorde in SA nie!” Maar is Malema ‘n Zimbabwiër of Suid-Afrikaner?

VIDEO: “Te Hel Met Vrede!” – Na 26 Jaar se “Vrede” Word ons nog Aangeval en Vermoor, Maar ons “Leiers” Soek NOG Vrede?

#Valssisme in Vrede: Nog ‘n dorp ly soos #Coligny, nadat valse rassisme-bewerings gebruik word as ‘n verskoning vir die swartman se misdade!

Die Afrika Manier: Vrede Melkplaas Was Net Nog ‘n Geleentheid Vir Estina en Guptas Om Te Besteel en Stroop!

Dit gons oor gesteelde voertuie in munisipale stoor