Voer Eskom Krag uit na #SAPP Wanneer dit Koue Weer as Verskoning Gebruik om Slegte Onderhoud en Korrupsie te Verberg?

Minister van Staatsdiens Beweer sy Dept. is Besoedel met Korrupsie en Luiheid in Poging om Mag te Sentraliseer!

Slaggate, die Internasionale Simbool van Sosialisme, Vermoor ook Onskuldige Mense! Die ANC se Doelbewuste, Kwaadwillige Nalatigheid en Onbevoegdheid hou aan Doodmaak…

Onbevoegde personeel werksaam by Spoortnet asook die versuim om instandhouding en herstelwerk te doen, is oorsaak van noodlottige treinbotsing

Swak bestuur en korrupsie deur ANC-regime is die hoofrede waarom talle staatsinstellings bankrotskap in gesig staar, vat nou maar SABC wat R3 miljard benodig voor Maart 2019 om salarisse en skuld te betaal

Ineenstorting van infrastruktuur beklemtoon die regerende ANC-regime se onbevoegdheid

Suid-Afrika se regstelsel in sy kanon in – in die verlede gereken as een van die bestes maar afgelope dekade verword tot een wat wanfunksioneel en chaoties is

Slegs in SA waar jy beloon word vir onbevoegdheid! – JMPD-beampte skiet haarself per ongeluk in die been en word vereer vir dapperheid

Onbevoegde personeel beman deesdae Speurder kantore in Tulbagh

Desentraliseer plaaslike regering vir beter dienslewering