SAPD Speurders vra Mense om Hulself Tuis te Beveilig na Gewapende Rowers Deur Glasdeur Bars. Nou wat is die SAPD se Taak?

Onbevoegde personeel beman deesdae Speurder kantore in Tulbagh

Grootskaalse korrupsie ontbloot nadat 658 polisiedossiere net spoorloos verdwyn

Uit ‘n getal van 2,15 miljoen aangemelde sake is slegs 781 800 verdagtes ondersoek