Verdagtes verantwoordelik vir vlaag vragmoterkapings in Delmas-omgewing was geklee in polisie-uniforms en die van Suid-Afrikaanse Inkomstediens

Mans in verkeerspolisie-uniform kaap egpaar in Limpopo

Gesteelde voertuig vol plofstof gevind ná plaasaanval- vermoede bestaan dat aanvallers moontlik dit wou gebruik om ander misdade te pleeg

Polisietoerusting, arsenaal wapens en dwelms tydens klopjag gevind – vraag ontstaan hoe die SAPD artikels in skurke se besit gekom het?

Terroriste val man en vrou aan op plaas in Porteville, barbare nou opsoek vir klag van poging tot moord en seksuele aanranding

ANC-regering doen nie genoeg om plaasaanvalle te voorkom nie – Jong meisie van Klerksdorp distrik word aangerand tydens plaasaanval

Vier mans beroof winkel met speelgoed gewere

Nog ‘n grusame plaasaanval – Terroriste val vroulike slagoffer aan met panga, Mpumalanga

Nogsteeds verklaar Cyril dat alles ok is in SA – Twee plaasaanvalle is in die afgelope paar uur in Suid-Afrika aangemeld, met twee mans wat hul lewe verloor het

‘n Wag by Kruger Nasionale Park is gearresteer vir wildstroping

Gesteelde gewere van Steytlerville gevind in Port Elizabeth waar dit begrawe was in agterplaas van plakkershut

Opvolg Plaasaanval te Kuilrivier: Vermeende plaasaanvallers keer terug om te plunder