Pravin Gordhan word beskuldig daarvan dat hy media se reg op vryheid van spraak wil inperk

Sewe polisiebeamptes is gearresteer wat probeer om gekonfiskeerde goedere te verkoop vir eie gewin

512 kg se dagga met ’n straatwaarde van R12 m oop en bloot op sleepwa vervoer

Polisietoerusting, arsenaal wapens en dwelms tydens klopjag gevind – vraag ontstaan hoe die SAPD artikels in skurke se besit gekom het?

AfriForum en SAPD slaan misdaad hok- veral na toename in geweldmisdaad waar onwettige myners betrokke is – 12 onwettige myners gearresteer tydens klopjag

Die Teen-bende Eenheid is skaars behoorlik aan die gang en hulle arresteer van hul eie lede

Gesteelde gewere van Steytlerville gevind in Port Elizabeth waar dit begrawe was in agterplaas van plakkershut

Wees maar ligvoets wanneer jy kitskos restaurante besoek in Uitenhage – Gesondheidsinspekteurs sluit 36 eetplekke

Not the coolest monkey in the Jungle: Na Malema se “trigger-happy” voorval is 12 aanvalsgewere gekonfiskeer by EFF lyfwag Adriaan Snyman

Klopjag by Gupta-huis ‘wys Zuma wie is baas’

Korrupsie by toetssentrums neem toe – nog ses vas oor beweerde bedrog en korrupsie