Not the coolest monkey in the Jungle: Na Malema se “trigger-happy” voorval is 12 aanvalsgewere gekonfiskeer by EFF lyfwag Adriaan Snyman

Malema: “Daar was geen geweer nie … daar was geen lewende ammunisie nie.” – Ok, so, wat was dit – ‘n tuinslang?

Adriaan Snyman, die blanke man agter Malema se AK 47 sage