Waterpokkies breek uit in die middestad van Kaapstad waar buitelandse vlugtelinge gehuisves word, maar amptenare word toegang geweier!

AfriForum en SAPD slaan misdaad hok- veral na toename in geweldmisdaad waar onwettige myners betrokke is – 12 onwettige myners gearresteer tydens klopjag

Burgemeester van eThekwini in Valke se visier vir bewerings van geldwassery, bedrog en korrupsie na R25 miljoen geblaas is vir die huur van chemiese toilette en hul skoon maak

Senior offisiere in SAPD gearresteer weens beweerde bedrog en korrupsie asook vervalsing

Valke slaan toe op verkeersbeampte van Noord-Kaap na hy onwettige leerling- en bestuurderslisensies uitgereik het

Geraamtes van nuwe NVG waarnemende hoof val nou letterlik uit die kas

Misdaad in die Valke: Hulle vlerkies word nou geknip