Mans in verkeerspolisie-uniform kaap egpaar in Limpopo

Verdagtes geklee in SAPD inform oorval vrou, beroof haar van bankkaarte en kontant en verkrag haar herhaaldelik