ANC-regering doen nie genoeg om plaasaanvalle te voorkom nie – Jong meisie van Klerksdorp distrik word aangerand tydens plaasaanval

Boer wie se skape gesteel is, kry boete en misdaadrekord –kriminele loop nog vry rond en slagoffer moet boet