Wel gedaan, maar ten koste van ‘n lewe: Plaasmoordenaars gou vasgetrek

Nogsteeds verklaar Cyril dat alles ok is in SA – Twee plaasaanvalle is in die afgelope paar uur in Suid-Afrika aangemeld, met twee mans wat hul lewe verloor het