SAPD Speurders vra Mense om Hulself Tuis te Beveilig na Gewapende Rowers Deur Glasdeur Bars. Nou wat is die SAPD se Taak?

ANC Vat R9 Biljoen van PRASA om vir e-Tol te Betaal! Sonder Remme, Selfone, Radio’s, Wagte, SAPD of Geld, het die PRASA-trein Ontspoor, Maar ANC Aasvoëls Plunder Nog die Wrak!

As Verkragting ‘n Oorlogsinstrument is, dan is #PlaasAanvalle OORLOG! Oupa Vermoor en AL 5 Vrouens Verkrag, Insluitend 3 Laerskoolmeisies in Limpopo Plaasaanval!

Kuberkrakers slaan toe op SA Lugvaart, inligting kommunikasie tegnologie stelsels nie operasioneel

Swak sekuriteit en veiligheid skrik pendelaars af om gebruik te maak van Suid-Afrika se spoordienste

Kom jy Oos-Kaap toe vir die vakansie? Wel, die Polisie belowe dat hulle baie sigbaar gaan wees, of is dit nou ‘sigbaar’

Vliegtuig onderdele kry voete na sindikaat SAL tegniese afdeling rot en kaal besteel

Is dit dalk die toestand van ons “Reënboognasie” dat ons nie die Rugby bid gekry het nie

Selfverdediging deel 2 en Noodhulp. Wanneer kan jy ‘n inbreker skiet?