“Jy Kan nie die Ekonomie Transformeer Sonder Witmonopoliekapitaal nie” – Fikile Mbalula aan EFF en ANC RET Faksie “pseudo-sosialiste”!

Meer as 40 Prokureursfirmas Moet nog POF Terugbetaal vir Dubbele Betalings wat aan Hulle Gemaak is!

SAUK Nuus: SAPD Lede Arresteer oor Afpersing, Nog ‘n Bejaarde Vermoor, 2,170 Ongebruikte Polisievoertuie, Wisselkoers, Weer en Meer!

Nuwe Bloed Alkohol Vlakke Vir Bestuur sal NUL Wees as Bheki Cele en Fikile Mbalula se Nuwe Beheermaatreëls Wet Word!

#GangsterState ANC Kiesers is Verraaiers vir hul Beloning van Institusionele en Strukturele Korrupsie en Diefstal van die Belastingbetaler!

ANC Vat R9 Biljoen van PRASA om vir e-Tol te Betaal! Sonder Remme, Selfone, Radio’s, Wagte, SAPD of Geld, het die PRASA-trein Ontspoor, Maar ANC Aasvoëls Plunder Nog die Wrak!

Nog ’n dom plan op ANC se tafel – Regime wil nou skeepsvervoer uitbrei en bestuur, dit terwyl al die SBE’s in SA totale mislukkings is

Mbalula het ’n obsessie met die “ou SA vlag”, veral as jy die apartheidsvlag selfs in sportskoene begin sien!

80% van Gauteng motoriste weier om e-tolgeld te betaal, Mbalula kry wind van voor

Omstrede e-Tol stelsel uiteindelik sy alie gesien?

Sekte in Oos-Kaap verantwoordelik vir slagting van polisiemanne by Ngcobo

So gaan die soustuig voort – Fikile Mbalula het Suid Afrikaners ‘n “merry” Kersfees toegewens vanuit Dubai