#GangsterState ANC Kiesers is Verraaiers vir hul Beloning van Institusionele en Strukturele Korrupsie en Diefstal van die Belastingbetaler!

#GangsterFreeState OG-verslag Wys Ace Magashule se Nalatenskap Laat Vrystaat en Bloemfontein Steier! Bankrot, Onder Administrasie en Wonder Nog Steeds Wat, of Eerder, WIE, Hulle Getref Het!

Asbes-saak word ondersoek waarby R250 miljoen betrokke is na aangeleentheid deur die boek, Gangster state, van Pieter Louis Myburgh oopgevlek is

Die gekonkel teen Cyril, as hy nie oppas nie kan ‘n paar van sy ‘eie goeie vriende’ ‘n Judas op hom trek, WIE kan Cyril se draadjie kort knip