Myngroepe lê werkers af na swaar finansiële verliese, ekonomie van SA lyk donker terwyl werkloosheidsyfer aanhou styg

SA ekonomie staar groot knou in gesig – Nyweraars en sakeondernemers pak op en verlaat SA a.g.v. Eskom se enorme tarief verhogings

Die gekonkel teen Cyril, as hy nie oppas nie kan ‘n paar van sy ‘eie goeie vriende’ ‘n Judas op hom trek, WIE kan Cyril se draadjie kort knip