Grondhervorming – ‘n Trog vir Aasvoëls, Hyenas en Selfsugtige ANC Kaders! Grondeiser Weier om Miljoene in Verdagte Transaksies te Verduidelik

ANC het Toegelaat dat Munisipaliteite R186 Miljard in ‘n Dekade Steel met Geen Nagevolge of Aanspreeklikheid nie!

Gevangenes, Poswerkers en Duisende in die Buiteland Ontvang Onwettige Covid Uitbetalings van ANC Regering Tydens Inperking!

As jy Wit is, is jy Uit! Lindiwe Sisulu Erken Sy Weier om Blanke Ingenieurs in Plaas van Kubane aan te Stel Omdat Hulle Wit is!

“Rooi Gevaar” Misbruik Korrupsie om Ramaphosa te Verplaas! “Axis of Evil” Blameer Cyril vir “Massa Epidemie van Korrupsie” omdat “Hy nie Teen Hulle Opgetree het nie”!

SA 13de Mees Covid19 Besmette Land, Maar die Groot Nommers is die Miljarde wat in ANC se Hande en Sakke Ronddryf!

#GangsterState ANC Kiesers is Verraaiers vir hul Beloning van Institusionele en Strukturele Korrupsie en Diefstal van die Belastingbetaler!

#GangsterState Kaap JB Marks Munisipaliteit! R53 Miljoen Oortyd Betaal vir Fisiese Onmoontlike Ure met Geen Verbetering in Dienslewering nie!

#GangsterFreeState OG-verslag Wys Ace Magashule se Nalatenskap Laat Vrystaat en Bloemfontein Steier! Bankrot, Onder Administrasie en Wonder Nog Steeds Wat, of Eerder, WIE, Hulle Getref Het!

R2.2 Biljoen Gesteel Uit Straat Skoonmaak Begroting! ANC Gebruik Regering as Herverdeling van Geld Bedrogspul, Maar Leiers Steel Geld Bedoel vir Werkers en Eis dan Meer Geld!

Transnet vermors byna R50 miljard waarvan die grootste deel aangewend is om treine te koop wat nie in SA gebruik kan word nie

14 SBE’s spandeer meer as R1,4 miljard aan onreëlmatige uitgawes