ANC het Toegelaat dat Munisipaliteite R186 Miljard in ‘n Dekade Steel met Geen Nagevolge of Aanspreeklikheid nie!

Die skuld van Suid-Afrika kan oral gevoel word, selfs in die Departement van Onderwys:- Dosyne skole onklaar weens skuldlas

R550 miljoen wat aangewend moes word vir die oprigting van nuwe skole verdwyn – dis hoekom Afrikaanse skole nou moet boet vir die sondes van regeringsamptenare!