R550 miljoen wat aangewend moes word vir die oprigting van nuwe skole verdwyn – dis hoekom Afrikaanse skole nou moet boet vir die sondes van regeringsamptenare!

Lesufi in ‘n hoek gedruk en weier om vrae te beantwoord aangaande Afrikaanse skole