Landbou in SA het ’n tekort aan bekwame operateurs om groot toerusting te diens

Busisiwe Mkhwebane se kundigheid as Openbare Beskermer bevraagteken na sy haar verslag oor Vrede Suiwelplaas en optrede om beskuldigdes te beskerm

Slegs senior ANC lede besit alleenreg om SA se president te verkies terwyl kundigheid en betroubaarheid nie noodwendig in ag geneem word, intussen moet miljoene kiesers met die besluit tevrede wees

Gauteng se dag “Zero” – Slegs een van die drie water verwerkings aanlegte in Gauteng is in werkende toestand a.g.v. onkundigheid en geen instandhouding

R550 miljoen wat aangewend moes word vir die oprigting van nuwe skole verdwyn – dis hoekom Afrikaanse skole nou moet boet vir die sondes van regeringsamptenare!

Suid-Afrika se regstelsel in sy kanon in – in die verlede gereken as een van die bestes maar afgelope dekade verword tot een wat wanfunksioneel en chaoties is

TLU SA: Misdaad sal afneem as transformasie gestop word in polisie sektor en wanneer daar gekyk word na kundigheid en bekwaamheid

As staatsbeheerde entiteite gedink het banke gaan links en reg geld uitdeel wag daar ‘n versassing op hulle