Slegs 36 000 kommersiële boere voorsien voedsel vir nagenoeg 58 miljoen in SA, maar word gejag en geslag soos diere, ANC-regime doen hoegenaamd niks daaraan

SA suiker bedryf in krisis – ANC-regime is alreeds twee jaar gelede gewaarsku tog bly die regering onverskillig teenoor die bedryf deur suiker goedkoper in te voer van buiteland

Suid-Afrika kan voedsel te kort in die gesig staar met die ANC-regime se grondgryp aksies – Boere onwillig om te saai of om te plant omrede hul bang is vir finansiële implikasies

TLU SA bekommerd oor plaaswerkers die tyd van die jaar, hulle word nou ook aangeval

ANC regering belas landbouers swaar met geweldige insetkoste om voedsel te produseer – diesel prys word duurder

TLU SA: Misdaad sal afneem as transformasie gestop word in polisie sektor en wanneer daar gekyk word na kundigheid en bekwaamheid

Ons het niemand se grond gesteel! – Suid-Akrikaanse boere berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm

Buiteland neem notisie oor situasie van Suid-Afrikaanse landbouers