13,8 miljoen mense in SA oorleef met minder as R19 per dag, dit volgens die indeks vir huishoudelike bekostigbaarheid van 2019

#BlackPrivilege: Bandelose studente kelder onderrig by Universiteit akkommodasie en voedsel toelaes word geëis as deel van gratis opvoeding – klaarblyklik soek hul blyplek en kos – studies is sekondêr

Danksy die regerende ANC regime gaan dit sleg met SA – vooruitsigte word al donkerder met Eskom wat die land al dieper in die skuld dompel met beurtkrag

ANC regering belas landbouers swaar met geweldige insetkoste om voedsel te produseer – diesel prys word duurder

Nuusbrokkies van belang gedurende die laaste week