ANC regering belas landbouers swaar met geweldige insetkoste om voedsel te produseer – diesel prys word duurder

Nog ‘n petrol prys skok, is die markte dan so sleg, hoekom is die buurlande se pryse dan nie so hoog nie.