Enorme voedselkrisis staar SA in gesig, wit boere bang ANC-regime vat hul plase vir swart bemagtiging

SA boere word as die wêreld se beste voedselprodusente beskou, nieteenstaande al die onderdrukking nie

ANC regering belas landbouers swaar met geweldige insetkoste om voedsel te produseer – diesel prys word duurder