Wees waaksaam! Misdadigers neem nie vakansie nie – plaasaanvalle, moorde, verkragtings, huisrooftogte gaan steeds plaasvind en jy kan die volgende statistiek wees

Slegs 36 000 kommersiële boere voorsien voedsel vir nagenoeg 58 miljoen in SA, maar word gejag en geslag soos diere, ANC-regime doen hoegenaamd niks daaraan