Wees waaksaam! Misdadigers neem nie vakansie nie – plaasaanvalle, moorde, verkragtings, huisrooftogte gaan steeds plaasvind en jy kan die volgende statistiek wees

Tienerseuns vas ná plaasaanval in Mooirivier-omgewing in KZN