Suid-Afrika kan voedsel te kort in die gesig staar met die ANC-regime se grondgryp aksies – Boere onwillig om te saai of om te plant omrede hul bang is vir finansiële implikasies

ANC-regime gee belastingbetaler se geld uit soos bossies – Tesourie skryf R23 miljard af, SAL kry nog geld

Dis geen wonder die openbare uitsaaier soek so dringend geld nie, SABC in moeilikheid oor R1 miljard salaris rekening