Emigrasie Belasting? ANC Regime Beplan ‘n Bykomende “Uitgangsbelasting” om op Emigrerende Suid-Afrikaners se Aftreefondse te Hef!

ANC-regering wil ‘n Staatsbank Stig, in Ooreenstemming met hul Sosialistiese Beginsels. Wenk: Die Sentrale Bank is Privaat!

SA 5de Meeste Covid19 Gevalle! Al die BRICs Lande in Top 5 Behalwe China? SA en Indië Ontvang USD 1 Miljard Lening van BRICs Bank (China)!

Groot sanksies op Guptas opgelê deur VSA tesourie wat die broers se sakebedrywighede ernstig inkort, om nie te praat van die moontlikheid van tronk vir die SA staatsgreep

Suid-Afrika se nuwe staatsbeheerde bank kan ‘n groot fout van R7 miljard wees – Nasionale tesourie rig ‘n waarskuwing oor bekendstelling van staatsbeheerde bank in Suid-Afrika se huidige finansiële stelsel

Een van die hoof redes waarom die land se ekonomiese toestand kan versleg in 2019 is omrede die Tesourie in hande van Afrikane is – van die 55 hoof direkteure is daar slegs sewe blanke mans en tien blanke vroue

ANC-regime gee belastingbetaler se geld uit soos bossies – Tesourie skryf R23 miljard af, SAL kry nog geld

Tesourie los ‘n bom oor grootskaalse bedrog en diefstal binne Eskom

Vrae ontstaan oor Ramaphosa se taakspan wat brandstof en BTW verligting moet bied

Al wat jy kry is ‘geen kommentaar’ … waarheen gaan jou/die geld?

VBS Mutual Bank bankrot -Tesourie sal seker weer belastinggeld inspan om diefstal en bedrog te borg

Ministers koop blink motors met belastingbetalers se swaar verdiende geld