NASPERS: Verkoop Familie, Volk En Vaderland Vir Hoer Salarisse. Globalisme en Die Swart “Massamark” is ‘n Geldkooi vir NASPERS se Direksie

ANC direkteure het skrik op die lyf gevang en bedank nou sonder enige teenkanting uit poste, net verlede week het 9 lede bedank uit die Public Investment Corporation, natuurlik vrek bang vir vervolging na hul staatskas leeg getap het

Een van die hoof redes waarom die land se ekonomiese toestand kan versleg in 2019 is omrede die Tesourie in hande van Afrikane is – van die 55 hoof direkteure is daar slegs sewe blanke mans en tien blanke vroue

Omstrede wapenvervaardiger Denel is besig om te vou