ANC direkteure het skrik op die lyf gevang en bedank nou sonder enige teenkanting uit poste, net verlede week het 9 lede bedank uit die Public Investment Corporation, natuurlik vrek bang vir vervolging na hul staatskas leeg getap het

Wenkbroue lig oor Dan Matjila wat uit die bloute bedank, nog ‘n ANC ‘big shot’