Gesig van nuwe DA-leierskap sal wit wees, terwyl Steenhuisen sterk aanspraakmaker is vir parlementêre leier

Verlaat die rotte nou die sinkende skip? – Radebe en Cwele bedank ook as ANC parlementslede

ANC direkteure het skrik op die lyf gevang en bedank nou sonder enige teenkanting uit poste, net verlede week het 9 lede bedank uit die Public Investment Corporation, natuurlik vrek bang vir vervolging na hul staatskas leeg getap het