11 PIC Raadslede wil bedank te midde van voortslepende skandale en skorsing van senior personeel

Korrupsie op korrupsie, R3.9 miljard skoonveld – PIC wat na regerings werkers se spaargeld moet omsien kan nou nie bepaal waar fondse is

ANC direkteure het skrik op die lyf gevang en bedank nou sonder enige teenkanting uit poste, net verlede week het 9 lede bedank uit die Public Investment Corporation, natuurlik vrek bang vir vervolging na hul staatskas leeg getap het

Nene vra ondersoek aan by PIC, intussen is twee uitvoerende beamptes gepos

Hoof van Public Investment Corporation, Dan Matjila se kop word geëis